Bert Smith Korporatief is ’n toonaangewende verskaffer van korporatiewe dienste in Suid-Afrika.

Skakel Ons Gerus
012 654 4107
img
Bert Smith Korporatief

Ervare regs-en-administrasiepraktisyns
met ’n passie vir presisie.

By Bert Smith Korporatief glo ons dat elke besigheid ’n soliede administratiewe en wetlike fondament nodig het om suksesvol te wees.

Ons span bestaan uit ervare regs- en administrasiepraktisyns wat ’n passie het vir presisie, nakoming en professionele dienslewering. Met wortels in die Bert Smith-groep van professionele dienste, bied ons ’n geïntegreerde benadering tot korporatiewe bestuur, nakoming en struktuurvorming.

Met jare se ondervinding in korporatiewe administrasie, regsstrukture en CIPC-prosesse, bied ons ’n betroubare diens aan entrepreneurs, direkteure en maatskappye wat professionele ondersteuning benodig.

By Bert Smith Korporatiewe Dienste besef ons dat nakoming en bestuur beduidende uitdagings bied, wat spesialiskennis en kundigheid vereis wat dikwels buitensporige koste meebring.

In hierdie lig streef Bert Smith Korporatiewe Dienste daarna om aan elke kliënt n sakpas en nommerpas oplossing te bied. Ons praat immers jou taal!

Tevrede Kliënte

250+

Projekte Gehanteer

1535+